About

Algemene “ramblings” van ‘n vyftigplusser….

So ietsie van my agtergrond…

Groot geword in Uitenhage, gestudeer aan die Univ van Port Elizabeth (BA 1980), en die Univ van Stellenbosch (B.Th 1983, Lisensiaat in die Teologe 1984).

Na univ die verpligte twee jaar diensplig, toe na my eerste gemeente:  Op daardie stadium die NG Sendinggemeente De Villiers te Herold (Later die VG gemeente De Villiers). So tien jaar later na die kombinasie VG Gemeentes Cala, Rebelskloof en Ntabazolundi as tentmaker.

Huidig in die NG Gemeente Stutterheim en die VG Gemeentes Cumakala en Cathcart.

Die naam van my blog: Diakonos – Die naam van die BBS wat ek in die vroeë 90tiger jare bedryf het, beteken natuurlik vir my dienskneg – en dit is hoe ek my bediening oor die jare gesien het. Dienskneg van God en sy mense.

En dis hoe ‘n persoonlikheidstoets my sien… weet nie of ek met alles saamstem nie!

Click to view my Personality Profile page

En dis my ander Blog – die algemene goed, meesteal reise en interresante plekke.

6 responses

25 03 2010
Frederick Marais

Deon baie geluk met die eerste stap ek gaan dadelik ‘n skakel laat aanle vanaf padlangs na Diakonos – wat persoonlikheid betref deel ns net die P- Ek sien na wat ons/ek alles by jou kan leer.

28 03 2010
Diakonos

Dankie Frederick!
Geniet Padlangs baie, so dis vir my ‘n eer.
Groetnis en seën

26 12 2011
Flipper van Heerden

Hallo jullew,
Ek het ‘n probleem ek soe vier iemand anders wat 75 is ‘n geeloofsbelewidenis wat hy omlangs in ‘n NG kerk gehoor hrt. Dit verskil van die ander omdat dit die woord OMDAT gebruik bv Ek Glo in God OMDAT…EK>>>>>>OMDAT. Kan u my help omdit op te spoor – die woord OMDAT word elke keer in elke sin gebruik blykbaar?

27 12 2011
Diakonos

Is hierdie dalk die geloofsbelydenis wat jy gehoor het?:

“Ek glo in God die Vader omdat Hy my beter ken as wat ek myself ken; omdat Hy my liefhet ten spyte van myself en omdat Hy my kom haal as ek wegdwaal.

Ek glo in God, my Vader!”

Dit is op http://www.kruispad.net/lb/rubrieke.html

Ek kan nie op die oomblik aan ‘n ander een dink nie.

Groetnis

10 09 2015
christel

Hallo deon kan jy my dalk email ek wil asb dringend met jou gesels oor iets persoonlik ek het niemand anders om me te geself hier oor nie dankie ek wag op jou epos

24 05 2016
A bit of Eastern Cape history | Hayes & Greene family history

[…] Cape Colony in 1876 to work on the railway being built inland from East London. My blogging friend Deon Strydom posted a photo of an interesting cottage built for those working on the line with a link to a site […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: