Ander manier van werk

19 04 2020

Vanaf November het ek die gereelde lesers van hierdie blog afgeskeep – verskoning daarvoor!

Wat gebeur het is dat ek die preke begin opneem het met die Anchor App. Dit is gepubliseer en beskikbaar as podcasts op ‘n hele klomp platforms. Van die bekendes, behalwe by Anchor self, is Spotify en Google Podcasts.

Met die grendeltyd het daar nog ‘n ander werkswyse bygekom, maar daaroor meer in die volgende post.

Die links na van die preke is hier vir jou gemak gelys:

8 Des 2019 Jesaja 42:8-12

15 Des 2019 Luk 2:8-14

25 Des 2019 Jes 43:18-19

12 Jan 2020 Hand 10:34-43

19 Jan 2020 1 Kor 1:1-9

2 Feb 2020 Matt 5:1-12

9 Feb 2020 Matt 5:11-20

16 Feb 2020 Matt 5:21-37

1 Mar 2020 Matt 17:1-8

8 Mar 2020 Rom 5:1-8

 


Aksies

Information

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s




%d bloggers like this: