Bewerig!!!

22 03 2010

Wel, hier gaan ons!

Diep ingeduik in die wêreld van bloggers. Sal sien hoe dit gaan hier – het baiekeer iets wat ‘n mens wil deel met ander. Van lekker trips met die bikes saam met vriende tot die (rare) gedagtes wat soms deur my brein flits….

So, welkom hier! Hoop jy geniet van die goed wat ek hier gaan plaas.

Groetnis


Aksies

Information

2 responses

26 03 2010
Deon

Nice blok Deon!

Deon-Kanada

27 03 2010
Diakonos

Dankie Deon!
Probeer ook maar net😉

Deon – Stutterheim

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




%d bloggers like this: